Afrinetwerk-be
	<language>en</language>
AFRIKAANS AS ’N TAAL VAN VERSOENING, RESTITUSIE EN NASIEBOU
		<description>Klik hier om af te laai </description>
Die ontpolitisering van Afrikaans deur ‘n Nasionale Strategie vir Afrikaans
		<description>Bydrae gelewer tydens Roots-konferensie by Universiteit van Wes-Kaapland, 22-23 September 2009
Prof WAM Carstens, Voorsitter Afrikaanse Taalraad (ATR) & Direkteur Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus
Dames en here
Dit is inderdaad in die hoogs gepolitiseerde omgewing van die nuwe SA nie heeltemal so maklik om te praat oor 'n onderwerp soos "Die ont-politisering ...</description>
Voorsittersrede Eerste Jaarvergadering van die ATR – 15 Augustus 2009
		<description>Prof WAM Carstens, Voorsitter ATR
Gelewer te Performerteater, Pretoria
Dames en Here
Dit is met groot genoeë dat ek hierdie eerste voorsittersrede van die ATR lewer. Dit is meer as 14 maande sedert ons stigting in Wellington en ek doen verslag oor die verloop van die proses wat opgebou het daartoe en ook ...</description>
Raamwerkplan vir Afrikaans.  ATR Beraad. 15 Augustus 2009. Flip Buys
		<description>Daar is teen dié tyd gelukkig seker nie meer Afrikaanssprekendes wat nog regeringsbeloftes oor Afrikaans glo nie. Almal het hopelik darem nou al agtergekom dat mooi grondwetlike bepalings, hogere politieke gerusstellings, belangrike kommissies van ondersoek, en ‘n klompie kopknikkende Afrikaanse meelopers maar net soos die Wolf is wat die skaap ...</description>
Afrikaans ‘n honderd jaar na die stigting van die SA Akademie - FW de Klerk
		<description>Toespraak deur FW de Klerk by die Eeufees van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
- Bloemfontein, 25 Junie 2009
Ek het die stand van Afrikaans, ‘n honderd jaar na die stigting van die Akademie, as sleuteltema vir my toespraak gekies. 
Allereers egter wil ek die Akademie huldig vir die onmisbare bydrae ...</description>
Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns ‘n eeu verder
		<description>“Laat alles val wat pronk en sieraad was of enkel jeug, en ver was van die pyn”
Uit die gedig Vroegherfs van N.P. van Wyk Louw
Deur C.O. van der Rheede
Abstrak
Die rol van die S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns (Akademie) in die ontwikkeling van Afrikaans as ’n hoëfunksietaal oor ’n periode ...</description>
Taal-vrede by Maties ná vergelyk
		<description>Jun 27 2009
Marlene Malan
Kaapstad
Nagraadse Maties gaan “beloon” word as hulle hul tesisse en proefskrifte in Afrikaans skryf en die Universiteit Stellenbosch (US) gaan ’n beursfonds instel vir navorsing oor Afrikaans as onderrig- en wetenskapstaal.
Dié inisiatiewe is deel van die Afrikaans-bevorderingsplan wat die US-raad aanvaar het vir die uitbou van die ...</description>
US-Rektor en ATR vind breë ooreenstemming oor Afrikaans
		<description>Persverklaring
Vir onmiddellike uitreiking
’n Vrugbare gesprek met belangrike punte van ooreenstemming. Dít was die algemene gevoel na afloop van die ontmoeting tussen die Rektor van die Universiteit Stellenbosch, prof Russel Botman, en ’n afvaardiging van die Afrikaanse Taalraad (ATR).
Prof Botman het die US se ...</description>
Sakie 22 mei
		<description>Die toekoms van Afrikaans gaan primêr in Suid-Afrika beslis word, nie elders in die wêreld nie. Dis ’n waarheid soos ’n koei.
Maar daar is ’n tweede waarheid. Die eerste beteken naamlik nie dat mense en instansies elders in die wêreld géén waardevolle rol kan speel nie.
Dié tweede waarheid is vandeesweek ...</description>
Rondetafelkonferensie 20 mei
		<description>LEOPOLD SCHOLTZ
Antwerpen. – Die Nederlandse en Vlaamse kultuurministers gaan dit in Oktober oorweeg om die Nederlandse Taalunie opdrag te gee om voortaan ook steun aan Afrikaans in Suid-Afrika te verleen.
Dié nuus is eergister deur mnr. Marc Leclerq, verteenwoordiger van die Taalunie, aan ’n rondetafelkonferensie oor Afrikaans in die Antwerpse Provinsiehuis ...</description>